BABY MONTHLY STICKERS
All baby stickers are available in Afrikaans, English and isiZulu
BABY MONTHLY STICKERS
All baby stickers are available in Afrikaans, English and isiZulu
BABY MONTHLY STICKERS
All baby stickers are available in Afrikaans, English and isiZulu
STAY SAFE
UITLEG: Renthia Buitendag
VERTEL MY 'N GRAPPIE
&
VERTEL MY NÓG 'N GRAPPIE

WAT JY MOET WEET VOOR JY DIE BOEK LEES
Die meeste van die grappies in die boek het kinders soos jy vir my vertel. Hulle name, en die name van hulle skole, staan langs die grappe wat hulle vertel het. Hierdie boek se grappies kom van die Wes-Kaap en die Noord-Kaap.
Al wat jy nou moet doen, is om dit te lees en te lag, en
dalk ’n grappie vir my te SMS (082 381 8540). Onthou om jou naam, van, ouderdom en die plek waar jy bly, by te sit.
Dankie aan die kinders wat aan die grappie-werkswinkel op die Woordfees van 2019 deelgeneem het en so gesellig saamgewerk het. Dankie ook aan Laerskool Groblershoop, Hoërskool Douglas en Curro Kathu dat ek lekker saam met julle kon lag.
Maritha Snyman



